"Stop Die Wêreld Ek Wil Afklim"
— tarapyndan aýdylýar Brendan Peyper
"Stop Die Wêreld Ek Wil Afklim" - ýazgy belliginiň resmi kanalynda 12 fewral 2022 ýaýradylan günorta afrika -de ýerine ýetirilen aýdym - "Brendan Peyper". "Stop Die Wêreld Ek Wil Afklim" hakda aýratyn maglumatlary tapyň. Stop Die Wêreld Ek Wil Afklim aýdym lirikasyny, terjimeleri we aýdym faktlaryny tapyň. Girdejiler we net gymmaty, internetde tapylan maglumatlara görä hemaýatkärlik we beýleki çeşmeler tarapyndan toplanýar. "Stop Die Wêreld Ek Wil Afklim" aýdymy düzülen aýdym-saz çyzgylarynda näçe gezek peýda boldy? "]
|
Download New Songs
Listen & stream |
|

"Stop Die Wêreld Ek Wil Afklim" Faktlar
"Stop Die Wêreld Ek Wil Afklim" YouTube-da umumy görüşlere we 1.4K halanýanlara ýetdi.
Aýdym 12/02/2022 -da tabşyryldy we 4 hepdäni diagrammalara geçirdi.
Aýdym-saz wideosynyň asyl ady "BRENDAN PEYPER - STOP DIE WÊRELD EK WIL AFKLIM (OFFICIAL AUDIO)".
"Stop Die Wêreld Ek Wil Afklim" Youtube-da 11/02/2022 00:00:00 çap edildi.
"Stop Die Wêreld Ek Wil Afklim" Lirika, kompozitorlar, ýazgy belligi
Official Audio for "Stop Die Wêreld Ek Wil Afklim" by Brendan
;Download or stream hier -
Follow Brendan Peyper op Social Media:
Facebook -
Instagram -
Twitter -
TikTok –
Select Musiek Website -
Stop die wêreld ek wil afklim - Lirieke
Ons was net een keer jonk
Ons was net een keer dronk verlief
Ons was net een keer een
Toe’s ons skepe
In die nagte
By mekaar verby
Nou’s die oomblik
Net te groot
Want jy staan voor my
Jou oë bekeer my
Stop die wêreld ek wil afklim
Jou lyf beheer my
Stop die wêreld ek wil afklim
Die oomblik breek my
Stop die wêreld ek wil afklim
Stop die tyd
Stop my hart
Stop die wêreld ek wil afklim
Jy was so onverwags
Jy’t my onkant gevang gisteraand
Nou was ons twee keer een
So’t ons skepe
In die hawe
weer mekaar gekry
Toe jy anker lig
en stadig
oor die see verdwyn
Jou oë bekeer my
Stop die wêreld ek wil afklim
Jou lyf beheer my
Stop die wêreld ek wil afklim
Die oomblik breek my
Stop die wêreld ek wil afklim
Stop die tyd
Stop my hart
Stop die wêreld ek wil afklim
Kan ‘n bietjie langer wag
Kan ‘n bietjie harder lag
As die die wêreld stil gaan staan
Ons kan ‘n bietjie langer lê
Kan ‘n bietjie minder sê
Jy’s al wat ek wil hê
Jou oë bekeer my
Jou lyf beheer my
Die oomblik breek my
Stop die tyd
Stop my hart
Stop die wêreld
Stop die wêreld ek wil afklim
Jou lyf beheer my
Stop die wêreld ek wil afklim
Die oomblik breek my
Stop die wêreld ek wil afklim
Stop die tyd
Stop my hart
Stop die wêreld
Stop die tyd
Stop my hart
En stop die wêreld
Stop die tyd
Stop my hart
Stop die wêreld ek wil afklim
Official Audio by Brendan Peyper performing Stop Die Wêreld Ek Wil
;(C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty)
#BrendanPeyper #StopDieWereldEkWilAfklim